Sjoe Elzerie, hierdie ‘curve ball’ lering wat ek nou op my e-pos ontvang het, het my nou in trane ….want ons is ook deur ‘n tyd wat die lewe net ‘gebeur’ en mens is net so verslae…platgeslaan en so hulpeloos. Baie dankie dat jy hierdie met ons deel. Dit seën ons geweldig…en ja ons WEET dat God Alomteenwoordig is in ons elke-dag-bestaan maar partykeer seën en bemoedig hierdie rou, eerlike getuienis van jou mens vêr bo wat jy ooit kan dink. Baie sterkte vir jou en ook jou familie. God is groot en Hy is die Allesomvattende VREDE wat ons elke dag kies. Liefde.
