Hennie jv Rensburg

Wow Elzerie. Dankie vir jou e-pos. Ons Vader bly getrou, “ten spyte van” hoe die omstandighede vanuit ons perspektief lyk. Toe ek vanmôre tuis kom (ek werk van die huis af) na die ouer-gebed sessie by die skool, toe lê daar ’n dooie mossie op die pad reg langs my kar-oprit. Dit het my onmiddelik herinner aan Matt. 10:29-31. Ek haal deeltes aan uit die Wuest vertaling: “…Yet one of them shall not fall upon the ground without the will or the intervention of your Father… As for you, you are of more importance than many sparrows.” Dit is ook my gebed vir jul – seëngroete uit die Kaap

Shopping Cart
Scroll to Top