Liewe Elzerie, baie dankie vir jul kosbare boeke. Ek staan verstom as ek hulle lees en ek sien die diepte en kennis wat julle op so ‘n merkwaardige wyse oordra. Johann, jy is een van die beste skrywers wat ek nog teegekom het. Jou geestelike kennis en openbarings is Goddelik. MORE THAN A PRAYER het my teruggebring na ‘n nuwe vars bekering toe. Ja Eina, maar ook nodig. BAIE DANKIE. Het julle ook PayPal of kan ek deur middel van ‘n kredietkaart vir julle ondersteun? En is dit moontlik om ‘n gedrukte boek te bekom? Dankie julle kosbare mense, Liefde en Blessings vir julle.
