Hi hallo Elzerie, dankie vir jou e-pos. Wat kan ‘n mens sê. GOD IS GOOD ALL THE TIME. Ons as mense besef nie hoe lief Hy ons het en hoe alles in plek val op Sy tyd nie. Dankie vir die deel. Sterkte en stuur liefde groete.