WhatsApp groepe / groups
Na aanleiding van organiese groei, terugvoer en aanbevelings van verskeie lede van die Share I AM familie het ons 3 WhatsApp groepe gestig om aan almal se behoeftes te voldoen.
Due to organic growth and input from the Share I AM family we have created 3 WhatsApp groups functioning independantly, serving all involved.
Die WhatsApp groepe is as volg / The groups are as follows:
Afrikaans
1️⃣ Share I AM (Studie Groep) vir daaglikse oordenkings, leringe en refleksies.
2️⃣ Share I AM (Lief en Leed) vir die deel van Christusgesentreerde inspirasies, gebedsversoeke en bemoedigings onder die lede.
English
1️⃣ Share I AM (Study Group) for daily devotions, lectures and reflections
“As jy nog nie deel is van die Share I AM familiegroep nie, wil ons jou nooi om deel te word. Indien jy reeds deel is, ‘share’ asseblief ons skakels met mense wie jy weet baat sal vind by ons groepe.”
“If you are not yet part of the Share I AM family group, we would like to invite you to join us. If you are already a member, please share our links with people whom you know would benefit from our groups.”
Met liefde en vrede / with love and peace,
Johann & Elzerie | Share I AM
Kliek hieronder om aan te sluit / Click below to join
Share I AM (Studie Groep)
Doel: ‘n Doelgerigte ruimte wat fokus op oordenking, lering en geestelike groei.
Reëls:
… Daaglikse boodskappe, oordenkings en leringe sal voortaan slegs deur admin gedeel word om die groep rustig, gefokus en maklik leesbaar te hou.
… Indien daar enige vrae of onduidelikheid is rondom ’n dagstukkie of boodskap, behou asseblief die vrymoedigheid om Elzerie persoonlik te kontak.
… Lede is welkom en word aangemoedig om die dagstukkies, images en groep-skakel met familie, vriende of ander groepe te deel sodat die boodskap van Christus IN ons verder versprei kan word.
Hierdie groep is bedoel om ’n stil tuin van openbaring, refleksie en geestelike groei te wees, ‘n plek waar harte kan stil word om Sy stem te hoor.
Share I AM (Lief en Leed)
Doel: ‘n Gemeenskapsruimte vir bemoediging, gebed en om saam met mekaar in Christus te wandel.
Reëls:
… Lede is welkom om Christusgesentreerde boodskappe, Bybelverse en inspirerende prente te deel.
… Jy mag gebedsversoeke plaas of woorde van vertroosting en bemoediging met ander deel.
… Hou alle plasings gewortel in liefde, waarheid en opbouend.
… Enige inhoud wat nie gepas is of nie Christussentries is nie, kan deur admin verwyder word om die gees van die groep te beskerm.
Hierdie groep is ‘n familiekring; ‘n plek om saam te deel, te bid en te groei in geloof en medelye.
Share I AM (Study Group)
Purpose: A purpose-driven space that focuses on reflection, teaching, and spiritual growth.
Group Guidelines:
… Daily messages, devotionals, and teachings will be shared by admin only. This helps keep the group peaceful, focused, and easy to follow.
… If you have any questions or need clarification regarding a devotional, teaching, or message, please feel free to contact Elzerie privately.
… Members are encouraged to share the devotionals, images, and group link with family, friends, and other groups so that the message of Christ IN us may reach more people.
This group is intended to be a quiet garden of revelation, reflection, and spiritual growth—a place where hearts can become still and learn to hear His voice.
