Hennie jv Rensburg
Wow Elzerie. Dankie vir jou e-pos. Ons Vader bly getrou, “ten spyte van” hoe die omstandighede vanuit ons perspektief lyk. […]
Wow Elzerie. Dankie vir jou e-pos. Ons Vader bly getrou, “ten spyte van” hoe die omstandighede vanuit ons perspektief lyk. […]
Hi hallo Elzerie, dankie vir jou e-pos. Wat kan ‘n mens sê. GOD IS GOOD ALL THE TIME. Ons as […]
Kosbare getuienis wat jy met ons gedeel het op Facebook. En jy het dit meesterlik vertel. Gebore skryfster!!!!! Bly jul […]
Sjoe Elzerie, hierdie ‘curve ball’ lering wat ek nou op my e-pos ontvang het, het my nou in trane ….want […]
Christelle Robbetze AMEN ! 🙌🏻 So…so, Dankie jy hierdie boodskap op Facebook met ons deel Elzerie ! Baie Sterkte vir […]
Môresê Elzerie, ek weet dat dit goed gaan met jóú/julle…..want jy/julle leef vanuit intimiteit met HOM, nie net vanuit kennis […]
Merciful Sons & Daughters of God en The Call out of Churchianity …. Baie dankie vir hierdie twee kosbare boeke! […]
Dankie vir hierdie waarheid wat ek op jul Facebook Blad gelees het. En ons moet dinge of waarhede meer as […]
Hi Elzerie, Baie dankie vir voortgesette geestelike voeding wat Christusgroei bevorder wat ons op die Share I AM WhatsApp studiegroep […]
Môresê Elzerie, vanoggend se boodskap op die Share I AM WhatsApp Studiegroep gee soveel helderheid …….“Waarheid wys die weg, en […]
A wonderful way to start each morning. These daily devotionals on Share I AM WhatsApp Study Group are beautifully written, […]
Sjoh….dankie vir hierdie Engelse Dagstukkie, “Even wounded hearts can learn to sing again,” op Facebook. Dit is só mooi bemoedigend.
Môre, dankie vir elke dag se Woord wat ons op Share I AM WhatsApp-groep ontvang wat ons dieper in n […]
Middagsê Elzerie, Die guns vd Here rus verseker óp óns/my, deur die persoon wie jy is…..dit waarvoor die Here jóú […]
This is so mind blowing, when we say we submit to God’s will, do we really submit ALL to HIM? […]
Baie dankie vir die uiteensetting wat ek vandag op die Share I AM WhatsApp-groep ontvang het oor DIE BALANS VAN […]
Dankie vir hierdie kosbare gedagtes van waarheid uit die Skrif wat julle op Facebook gedeel het, WAAR WOORDE FAAL, LAAT […]
Môresê Elzerie, ek vertrou dat dit goed gaan met jou/julle. Dankie vir jou volgehoue getrouheid op E-pos om God se […]
Dankie vir hierdie Goddelike waarheid wat ek vanoggend op die Share I AM WhapsApp-groep ontvang het… my HELE geestelike lewe… […]
Gesalfde lering hier op Facebook. Die artikel, NIE ‘N NAWEEK NIE, MAAR ‘N LEEFWYSE, moet gelees word en weer herlees […]