Koos Botha

Dankie vir hierdie pragtige woorde van bemoediging op FB wat vanaand vir MY spesifiek nodig was. Julle was geroep omdat daar ‘n leemte was, wat julle op ‘n Goddelike wyse gevul het. Baie dankie vir wat julle doen.

Shopping Cart
Scroll to Top