Hi Elzerie. Sien uit om hierdie nuwe boek, MERCIFUL SONS AND DAUGHTERS OF GOD te lees. Waardeer die werk wat julle doen om hierdie mooi en baie belangrike waarheid te versprei. Mense het nodig om hierdie vleis te eet, om op te staan in hierdie wêreld waarin ons moet oorleef. Lig verdryf duisternis.
