Môresê Elzerie, ek het MERCIFUL SONS AND DAUGHTERS OF GOD ontvang…..ek is só geseënd en bevoorreg om dié boek as ‘n geskenk te kon ontvang. Ek spreek my opregte dank en blydskap weereens teenoor jou uit……mag God se ewige plan en doel, deur hierdié boek in Sy mense/Sy Liggaam geopenbaar word.
