Baie dankie vir die voorreg om die boek, “God’s Will Was Never Plan B,” te kon lees. Dit was vir my ‘n ondervinding. Baie leersaam ook baie ervarings beleef wat in my eie lewe gebeur het. Dan besef mens net dat alles in jou lewe het met ‘n doel gebeur. Elke terugslag het jou net sterker daar laat opstaan. Hierdie boek is nie net lees en neersit nie. Op bl 91,92 staan dit so sterk, “I AM” dis net so wonderlik. Hy sal altyd “I AM” bly. Ek het my ingeleef in situasies. Baie goeie en leersame boek. (21 Sept. 2025)
