Gawie & Nicoleen Herholdt

“God’s Will Was Never Plan B” is gevul met openbaringskennis. Jy MOET dit lees en herlees (… en moontlik weer lees). Dit is die beste boek wat ek nog gelees het en het jou volle aandag deurentyd. God moes deur SY GEES aan die skrywer baie kennis en insig ge-openbaar het. (14 Sept. 2025)

Shopping Cart
Scroll to Top