Ek verslind die boek, The Call out of Churchianity and into the Christ Life. Maar, dit gaan staaaadig want ek smul so bietjie vir bietjie. Dis soos fudge. Net ‘n halwe bladsy en jy is versadig en so oorval deur die wysheid en lewensveranderende woord.
