Koos Botha
Dankie vir hierdie pragtige woorde van bemoediging op FB wat vanaand vir MY spesifiek nodig was. Julle was geroep omdat […]
Dankie vir hierdie pragtige woorde van bemoediging op FB wat vanaand vir MY spesifiek nodig was. Julle was geroep omdat […]
Julle is vir my ook uiters kosbaar. Om te dink ons het mekar nog nooit in persoon ontmoet nie, maar
Johann en Elzerie Dankie hierdie woorde op jul Facebook-Blad, dit sny diep en ontbloot ‘n Goddelike waarheid om net in
Ek het my “geskenk” pakkie (God’s Will Was Never Plan B en Daily Devotional Plan) net na 12:00 ontvang. Dis
Baie dankie vir my “geskenk” boekie, Share I AM Oordenkings 1ste Uitgawe. Ek het hom begin bestudeer… baie dankie. Ek
Oo ek is nou besig met, Bride, the King’s Heart. Ek kan dit nie neer sit. Daar is dele wat
Môresê Elzerie, Ek wil begin deur baié dankie te sê vir die boeke wat ek aangevra het, en so vinnig
Goeie môre liewe Elzerie, sjoe, trane loop oor my wange soos ek die WhatsApp lees. Dankie vir jou boodskap, bid
Dankie vir hierdie Waarheid vandag Johann en Elzerie op die Share I AM WhatsApp groep… Die wêreld het hierdie stelling
Môre julle 2 dierbares, vanoggend is julle padkos op Share I AM WhatsApp groep, vars manna vir my, dankie! Dis