Johann, ek het vanoggend begin lees aan God’s Will Was Never Plan B, en ek moet vir jou sê dat dit wat ek sover gelees het, is soos jy sê, “it is not just a read…” hierdie is ‘n openbaring, ‘n belewenis en ‘n wandeling. Dis asof jy ons help om ons hand in die Here se hand te sit en om in die realiteit van Sy liefde te wandel, in die donkerte en die lig, teen die opdraande en afdraande. Asseblief hou aan skryf op hierdie manier soos die Here dit gee. Baie, baie dankie hiervoor. (14 Sept. 2025)
