Elize Kruger

Môresê Johann& Elzerie,

Dankie vir julle e-pos boodskappe so opreg uit God se hart uit…..waar SY hart vir óns lê……wat ons ‘word’ en ‘become.’ In God se oë tel groei meer as glorie, en getrouheid weeg swaarder as bekendheid.

Ons is daar om ons beste vir God te gee, en nie om die beste te wees, of applous van mense te ontvang nie, maar goedkeuring vanaf God.

Julle skryf uit die pen van openbaringskennis wat vryheid en groei tot gevolg het… Wat ‘n voorreg om deel van ‘Share I Am’ te wees, en saam in volwassenheid in te groei! Amen 🙌

Seënwense en liefde

Shopping Cart
Scroll to Top