Elize Kruger

Môresê Elzerie,

Ek wil begin deur baié dankie te sê vir die boeke wat ek aangevra het, en so vinnig ontvang het- ‘God’s Will Was Never Plan B’; ‘Geanker in Vryheid’; en ‘Share I Am Oordenkings’. Soos ek dit as ‘n kosbare geskenk van julle af ontvang het, so wil ek ook dié beginsel van Share I Am uitleef – Soos die Here ons/my met Homself volmaak deur die inhoud van hierdié boeke, Woordgidse, Oordenkings, en briewe, wat vol Lewe, Lig en Openbaring is – so wil ek ook uitdeel waarmee ek vol gemaak is!
Dankie vir die Woord oor ‘Lewe in die Woestyn’ – waar God ons ons droë seisoene gebruik, om iets pragtigs voort te bring – ‘n Bewys wat liefde in stilte doen! Dankie vir U goedheid Here!
Shopping Cart
Scroll to Top