Dankie vir hierdié mooi insig en openbaring, wat ons elke oggend op die Share I AM WhatsApp-groep ontvang… hoe Jesus in Sy aardse lewe as “EK IS” in die Braambos verskyn het, en ná die die opstanding eers as die Blink Môrester wat die Dagster aankondig 🌟☀️
