Elize Kruger

Môresê Elzerie, vanoggend se boodskap op die Share I AM WhatsApp Studiegroep gee soveel helderheid …….“Waarheid wys die weg, en genade help ons om dit te loop”…..“God het Sy goedheid, guns en genade teenoor Lot/ons vermeerder en vergroot”…..”Waar Christus regeer, neem Sy heerskappy toe. En waar Sy heerskappy toeneem, neem Sy genade ook toe”……“In Christus ontmoet waarheid en genade mekaar volkome. Genade gee ons die vermoë om volgens die waarheid te leef, en waarheid bevry ons van alles wat ons gevange hou.” So kragtig en bevrydend! Baie dankie dat die Heilige Gees so sag en kragtig deur jou opereer, sodat óns tot volwassenheid gelei kan word.

Shopping Cart
Scroll to Top