Feedback

Chantelle Oosthuizen

Ek het my Share I Am Oordenkings #1 Boekie ontvang. Baie, baie dankie vir die gratis geskenk. Sjoe, dit was […]

Kobus van Rensburg

Hallo julle 2’tjies, dankie vir wyse wat julle verhouding met God ons Vader ons inspireer hier op Facebook. Die weë […]

Marius Volschenk

Baie dankie vir hierdie diep woorde wat ek vanoggend op my e-pos ontvang het. Elzerie, mag jy en Johann ook […]

Koos Botha

Dankie vir hierdie pragtige woorde van bemoediging op FB wat vanaand vir MY spesifiek nodig was. Julle was geroep omdat […]

Elsabie van der Westhuizen

Julle is vir my ook uiters kosbaar. Om te dink ons het mekar nog nooit in persoon ontmoet nie, maar […]

Hennie Senekal

Johann en Elzerie Dankie hierdie woorde op jul Facebook-Blad, dit sny diep en ontbloot ‘n Goddelike waarheid om net in […]

Wouter de Wet

Ek het my “geskenk” pakkie (God’s Will Was Never Plan B en Daily Devotional Plan) net na 12:00 ontvang. Dis […]

Elsa Strydom

Baie dankie vir my “geskenk” boekie, Share I AM Oordenkings 1ste Uitgawe. Ek het hom begin bestudeer… baie dankie. Ek […]

Gerda van Zyl

Oo ek is nou besig met, Bride, the King’s Heart. Ek kan dit nie neer sit. Daar is dele wat […]

Elize Kruger

Môresê Elzerie, Ek wil begin deur baié dankie te sê vir die boeke wat ek aangevra het, en so vinnig […]

Liezel Meyer

Goeie môre liewe Elzerie, sjoe, trane loop oor my wange soos ek die WhatsApp lees. Dankie vir jou boodskap, bid […]

Hanlie Jordaan

Dankie vir hierdie Waarheid vandag Johann en Elzerie op die Share I AM WhatsApp groep… Die wêreld het hierdie stelling […]

Kobus Van Rensburg

Môre julle 2 dierbares, vanoggend is julle padkos op Share I AM WhatsApp groep, vars manna vir my, dankie! Dis […]

Elsa du Plessis

Thank you for the invite to your Share I AM WhatsApp group, looking forward to the daily devotionals.

Martin van Wyk

Dankie vir elke Share I AM WhatsApp groep dagstukkie… Dankie Here vir Elzerie en Johann wat ons gees prikkel met […]

Hennie J van Rensburg

Baie dankie vir wat jul doen. Kan sien hoedat Vader ‘n pad met jul stap – Stick to the mission […]

Elize Kruger

Môresê Johann& Elzerie, Dankie vir julle e-pos boodskappe so opreg uit God se hart uit…..waar SY hart vir óns lê……wat […]

Soon du Toit

Hi Share I am. Baie dankie vir die e-pos. Julle is awesome. Baie seën en vrede

Marie Saayman

Baie Dankie vir hierdie e-pos wat ek van julle ontvang het. Ek het nou die Skrywe/lering en “reminder” so geniet. […]

Kobus van Rensburg

Hi Elzerie, baie dankie vir hierdie e-pos en vir elke waardevolle waarheid wat jy so sag kom inlê as gedagtes […]

Shopping Cart
Scroll to Top