Ek wil net noem dat die boek God’s Will Was Never Plan B, ‘n groot openbaring was vir my, dit is die eerste boek na al die boeke wat ek al gelees het van Pastoor Jannie wat my opgewonde maak oor ons Vader in die Hemel wat in ons harte woon, en verder kan ek net noem dat die boek ‘n “Must have” is, ons dien ‘n groot God!
