Hennie Senekal

Goeiemôre Johann en Elzerie… Baie Geluk met die nuwe Webblad en e-pos adres! Julle Bediening is spesiaal en baie, baie kosbaar vir mense wat inspirasie, voeding vir die Siel en Gees, vertroosting en bemoediging so nodig het. Julle is in ons gebede dat Vader in en deur julle Bediening Sy Kosbare Liefde en Genade met die mense wat dit so nodig het, kan deel. Christusliefde vir julle!

Shopping Cart
Scroll to Top