Kobus van Rensburg

Hi Elzerie, baie dankie vir hierdie e-pos en vir elke waardevolle waarheid wat jy so sag kom inlê as gedagtes van perspektief, en weer hoor wysheid. In die natuur is dit selde dat die jong Kremetart boompies die aandag trek. Mààr laat daardie eeu oue Kremetart op die horison verskyn, dan staan ons stil in absolute bewondering. As oudword in jare daardie indrukke kan aanvuur in die natuur, hoeveel te meer as ouderdom al hoe sigbaarder raak op die lewens horison waar God ons sonskyn is?

Shopping Cart
Scroll to Top