Kobus Van Rensburg

Môre julle 2 dierbares, vanoggend is julle padkos op Share I AM WhatsApp groep, vars manna vir my, dankie! Dis goed om herinner te word dat ‘n geesvervulde lewe ‘n groeiende lewe is, ‘n ontdekkingsreis, ‘n oorgawe lewe van keuses elke oomblik, elke dag.  Geniet Hom in oorgawe vandag!

Shopping Cart
Scroll to Top