Goeie môre liewe Elzerie, sjoe, trane loop oor my wange soos ek die WhatsApp lees. Dankie vir jou boodskap, bid en gedagte aan my, dis regtig al wat ek kan uit kry en tog voel dit so leeg, maar weet asb dis die grootste waardering in my hart, meer as enige woorde kan sê.
