Maryna Visser

Baie dankie vir hierdie bemoedigende boodskap wat ek vandag per E-Pos ontvang het. Dit is ‘n bevestiging van Woord wat die Here ook in my hart kom plaas het vir hierdie nuwe seisoen, elkeen van hierdie Skrifte. Dit is goed om dit as bevestiging te kan ontvang.

Shopping Cart
Scroll to Top