Ek het my “geskenk” pakkie (God’s Will Was Never Plan B en Daily Devotional Plan) net na 12:00 ontvang. Dis kosbaar en ek weet die Here werk in jul Harte as Sy kanale om sinvol God se plan te doen en aan baie uit en oor te dra. Jul werk as familie saam aan Iets wat ewigheidswaarde bevat. Liefde in Christus! Shalom (2 Desember 2025)
