Share I AM has been created to strengthen Cell Churches with material that is simple to use, biblically solid and practical.
Share I AM is geskep om Selgroepe te ondersteun en te voorsien van Bybelgefundeerde materiaal wat eenvoudig en prakties is om te gebruik.

Click on the Free EBook button below and receive the EBook via email completely free.
Rediscover God’s Will for your Life!

Welcome to Share I AM

At Share I AM, our desire is simple — to reveal Christ in us, the hope of glory.

We believe that the Christian life is not about religion, but about relationship — an intimate walk with the indwelling Christ. Rooted in the divine declaration “I AM,” our ministry exists to awaken the Bride of Christ to her true identity, calling, and authority in Him.

Every word, every teaching, every book we share carries one heartbeat: This is not religion. This is relationship. This is Kingdom.

Discover more about who we are, explore our resources, and join us as we proclaim the fullness of Christ in His people.

Radio Onderhoud

Sluit aan by ons 2 WhatsApp groepe. Volg die skakel hieronder.

Popular Books

Books that Awaken and Transform

Our written resources are birthed from revelation, prayer, and the desire to lead believers deeper into the reality of Christ within. Each title invites you to experience transformation and true union with Him.

Important Notice: Share I AM – Now Available Worldwide on Amazon!
We are excited to announce that our Christian books, are now available for purchase internationally on Amazon.com!

Click on product below to view 

R100,00
Wat kan jy verwag? Vernuwing van denke: Jou siening oor geloof, vryheid en God se…
R50,00
Share I AM – Daaglikse Oordenkings is ’n uitnodiging om God nie net te ken…
R80,00
Share I AM – Daaglikse Oordenkings is ’n uitnodiging om God nie net te ken…
R80,00
This 7-week devotional series is a journey of rediscovery, an invitation to align your heart…

Lede / Members

Lesings / Lectures

Christussentriese Lesings / Christ Centered Content

Opnames / Sermons

Klankopnames / Audio Sermons

Terugvoer / Reviews

Elize Kruger

Môresê Elzerie, Ek wil begin deur baié dankie te sê vir die boeke wat ek aangevra het, en…

Liezel Meyer

Goeie môre liewe Elzerie, sjoe, trane loop oor my wange soos ek die WhatsApp lees. Dankie vir jou…

Partner With Us in Sharing the “I AM”
Help Ons om die Groot “EK IS” te Deel

Gaan Loer in by Ons YouTube Kanaal
Visit Our YouTube Channel

Daily Devotion / Dagstuk

‘N ENKELE AANRAKING VAN GELOOF

📖 “… Iemand het My aangeraak, want Ek het gemerk dat krag van My uitgegaan het.” Lukas 8:46

Soms lyk geloof nie soos ‘n dapper uitroep nie, maar soos ‘n fluistering. Soms is dit nie ‘n triomfantelike stap nie, maar ‘n kruip deur die skare; moeg, oorweldig en amper onsigbaar. Die vrou in Lukas 8 het geen waarborg gehad dat Jesus haar sou raaksien nie. Sy het geen belofte gehad dat sy Sy aandag sou kry nie. Sy het net geweet: “As ek net aan Hom kan raak… net aan die soom van Sy kleed… dít sal genoeg wees.”

Haar geloof het nie op die tromme van selfvertroue geklop nie; dit was eerder die sagte klop van ‘n hart wat nog nie opgegee het nie. Stil, amper onsigbaar, maar diep gewortel in oortuiging. Sy het haar hoop nie geanker in haar pyn nie, maar in die krag wat sy geweet het uit Hom vloei. En daardie eenvoudige aanraking, onopsigtelik vir die wêreld, was genoeg om nie net haar liggaam nie, maar die hele storie van haar bestaan te verander.

Miskien is jy vandag soos daardie vrou; jare lank stil gebloei agter glimlagte, gemis deur die gejaagde wêreld, jou pyn soos ‘n geheime stroom wat niemand sien nie. En dalk is jy moeg. Moeg van vrae sonder antwoorde, moeg van hoop wat vervaag het soos oggendmis.

Maar iewers diep hier binne-in jou hoor jy iets: Voetstappe… nie van die menigtes nie, maar van Een. Iemand wat nie net verbygaan nie, maar naby kom. En jy weet sonder twyfel: By Hóm moet ek uitkom.

So beweeg jy. Miskien kruip jy. Miskien huil jy terwyl jy dit doen. En dan raak jy Hom aan… net die soom van Sy kleed. Maar dis genoeg. Want Hy gaan staan stil. Die wêreld skarrel voort, maar Hy draai om — na jou. Net jy en Hy. Asof jy nooit onsigbaar was nie. Asof Hy die hele dag net vir jou daar was. En in daardie oomblik verander jou hele lewe…

💭 Nadenke: Het jy die moed om jou hand uit te steek na Sy soom?

Shopping Cart
Scroll to Top