Loraine Olivier

Elzerie, baie dankie vir die saad wat julle beskikbaar stel om te saai! Mag elke saadjie groot vrug dra! Ons het gesien hoe Johann en Jannie se The Call out of Churchianity and into the Christ Life lewens aanraak. Ek het baie saaiplek vir so ‘n boek. Baie dankie by voorbaat vir die wonderlike geskenk! Waardeer!

Shopping Cart
Scroll to Top