Christelle Robbetze

Christelle Robbetze

AMEN ! 🙌🏻 So…so, Dankie jy hierdie boodskap op Facebook met ons deel Elzerie !

Baie Sterkte vir julle!

En ja , dit gee hoop om te weet ten spyte van die “curve balls” wat soms voel of dit die heel tyd kom, planne verander, en ten spyte van die onverwagte storms !

Sy SHALOM vrede altyd by ons is. Dankie Abba Vader ! Ons is verseker veilig in U hande! Want U is in beheer ! 🙌🏻💚

Shopping Cart
Scroll to Top