Môresê Elzerie, ek vertrou dat dit goed gaan met jou/julle. Dankie vir jou volgehoue getrouheid op E-pos om God se hart op soveel maniere aan ons te kom openbaar…..jou fyn ingesteldheid op die Heilige Gees is so sigbaar in dit wat jy met ons deel… dankie vir jóú hart en jou gewilligheid… dit is ‘n kosbare skat, en jou waarde is kosbaarder as edelstene.
