Geanker in Vryheid – Volume 1 (EBoek)

R100,00

Wat kan jy verwag?

  • Vernuwing van denke: Jou siening oor geloof, vryheid en God se plan vir jou sal aangeraak word.
  • Diep Geestelike insigte: Leer waarom weergeboorte die sleutel is tot ware identiteit in Christus.
  • Praktiese toepassings: Deur Geestelike oefeninge kan jy die waarhede wat jy leer, in jou daaglikse lewe toepas.
  • Lewe in oorwinning: Begryp hoe jy nie net in beloftes leef nie, maar in die vervulling van God se plan!
  • Vryheid sonder laste: Vermy die strikke van godsdiens, self-prestasie en onnodige wettiese jukke.

E Boek PDF
A4
132 Bladsye

Category:

Ontdek wat dit beteken om werklik vry te wees!

Baie Christene weet dat hulle vry is in Christus, maar hoe lyk ware vryheid regtig? Geanker in Vryheid neem jou op ‘n diep Geestelike reis om te verstaan wat dit beteken om vry te wees deur die waarheid van God se Woord en die krag van Christus in jou.

Hierdie Studiegids is meer as net ‘n boek – dis ‘n praktiese handleiding wat jou help om die Bybel Christussentries te verstaan en God se oorspronklike plan vir jou lewe te ontdek.

Wat kan jy verwag?

  • Vernuwing van denke: Jou siening oor geloof, vryheid en God se plan vir jou sal aangeraak word.
  • Diep Geestelike insigte: Leer waarom weergeboorte die sleutel is tot ware identiteit in Christus.
  • Praktiese toepassings: Deur Geestelike oefeninge kan jy die waarhede wat jy leer, in jou daaglikse lewe toepas.
  • Lewe in oorwinning: Begryp hoe jy nie net in beloftes leef nie, maar in die vervulling van God se plan!
  • Vryheid sonder laste: Vermy die strikke van godsdiens, self-prestasie en onnodige wettiese jukke.

Elke bladsy is deurdrenk met die Lewende Woord van God en fokus op die belangrikste aspek van ons geloof: Jesus Christus in ons!

Hierdie Studiegids is ideaal vir persoonlike groei, kleingroepe of Bybelstudies. Dit is nie net nog ‘n boek om te lees nie – dis ‘n Gids na ware vryheid in Christus!

Is jy gereed om te wandel in die vryheid waarvoor Christus jou geroep het? Kry nou Geanker in Vryheid en begin jou reis na ‘n dieper verhouding met God!    

EBoek PDF
A4
132 Bladsye

Shopping Cart
Scroll to Top