Maryna Visser
Goeiedag, baie dankie vir hierdie e-pos en vir wysheid gedeel uit die Woord. “’n Kroon van Genade!” Dit is goed […]
Goeiedag, baie dankie vir hierdie e-pos en vir wysheid gedeel uit die Woord. “’n Kroon van Genade!” Dit is goed […]
Goeie môre Elzerie. Dankie vir al jou mooi WhatsApp-boodskappies op die Share I AM-Studiegroep. Ek waardeer jou baie. Geseënde dag […]
Môresê Elzerie, ek het MERCIFUL SONS AND DAUGHTERS OF GOD ontvang…..ek is só geseënd en bevoorreg om dié boek as […]
Christene, moenie net kyk nie. LEES!!! My volk gaan ten gronde vanweë ‘n gebrek aan kennis. Pragtige nuwe Boek, MERCIFUL […]
Hi Elzerie. Sien uit om hierdie nuwe boek, MERCIFUL SONS AND DAUGHTERS OF GOD te lees. Waardeer die werk wat […]
Ek wil net noem dat die boek God’s Will Was Never Plan B, ‘n groot openbaring was vir my, dit […]
Baie dankie vir hierdie bemoedigende boodskap wat ek vandag per E-Pos ontvang het. Dit is ‘n bevestiging van Woord wat […]
Ek het my Share I Am Oordenkings #1 Boekie ontvang. Baie, baie dankie vir die gratis geskenk. Sjoe, dit was […]
Hallo julle 2’tjies, dankie vir wyse wat julle verhouding met God ons Vader ons inspireer hier op Facebook. Die weë […]
Baie dankie vir hierdie diep woorde wat ek vanoggend op my e-pos ontvang het. Elzerie, mag jy en Johann ook […]
Dankie vir hierdie pragtige woorde van bemoediging op FB wat vanaand vir MY spesifiek nodig was. Julle was geroep omdat […]
Julle is vir my ook uiters kosbaar. Om te dink ons het mekar nog nooit in persoon ontmoet nie, maar […]
Johann en Elzerie Dankie hierdie woorde op jul Facebook-Blad, dit sny diep en ontbloot ‘n Goddelike waarheid om net in […]
Ek het my “geskenk” pakkie (God’s Will Was Never Plan B en Daily Devotional Plan) net na 12:00 ontvang. Dis […]
Baie dankie vir my “geskenk” boekie, Share I AM Oordenkings 1ste Uitgawe. Ek het hom begin bestudeer… baie dankie. Ek […]
Oo ek is nou besig met, Bride, the King’s Heart. Ek kan dit nie neer sit. Daar is dele wat […]
Môresê Elzerie, Ek wil begin deur baié dankie te sê vir die boeke wat ek aangevra het, en so vinnig […]
Goeie môre liewe Elzerie, sjoe, trane loop oor my wange soos ek die WhatsApp lees. Dankie vir jou boodskap, bid […]
Dankie vir hierdie Waarheid vandag Johann en Elzerie op die Share I AM WhatsApp groep… Die wêreld het hierdie stelling […]
Môre julle 2 dierbares, vanoggend is julle padkos op Share I AM WhatsApp groep, vars manna vir my, dankie! Dis […]